Bladmusiek met lirieke, kitaar akkoorde en eenvoudige klavier-begeleiding.
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Sunday, September 5, 2010
[7] Visitors Currently Online
Bladmusiek
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


ONS HET 'N VERLOWING!
"Oom, dis nie al nie, " kondig Chris so 'n paar weke gelede aan in Francois se kantoor, nadat hulle

Lees Verder...


Pitkos


BOODSKAP
U wag op ons gebede soos ons op briewe wag ook U wil van geliefdes hoor tussen die lyne lees , die sinne t

Lees Verder...

 

Bladmusiek

Hier is die plek vir lekker bladmusiek met lirieke, kitaar akkoorde en eenvoudige klavier-begeleiding van ons mees bekendste liedjies!


Bladmusiek vir ons Kinderliedjies

Bladmusiek vir Die Heel Lekkerste Kinderliedjies
HEEL LEKKERSTE 33 KINDERLIEDJIES BLADMUSIEK - R80

Met die melodielyn, eenvoudige klavier-begeleiding, kitaar akkoorde en lirieke.




Olke Bolke Bladmusiek vir Kinderliedjies
OLKE BOLKE BLADMUSIEK - R80

Met die melodielyn, eenvoudige klavier begeleiding, kitaar akkoorde en lirieke van al die OLKE BOLKE Liedjies!




Bladmusiek vir ons Geestelike Musiek

Grootste Gospel Treffers Bladmusiek
GROOTSTE GOSPEL TREFFERS BLADMUSIEK - R100

Met die lirieke, kitaar akkoorde en eenvoudige klavier-begeleiding van al ons bekendste geestelike musiek soos "Prys die Lam", "Gebed vir ‘n tiener", "Modimo wa re rata", "Daar is ‘n lig" en nog baie ander!




My Beste Jesus Liedjies
MY BESTE JESUS LIEDJIES BLADMUSIEK - R80

“Eenvoudige keyboard of klavier begeleiding, kitaar akkoorde, woorde en melodielyn van al die lekker saamsing Jesusliedjies!“




Bladmusiek vir ons Ligte Musiek

Grootste Treffers Ooit Bladmusiek
GROOTSTE TREFFERS OOIT BLADMUSIEK - R100

Die lirieke, kitaar akkoorde en eenvoudige klavier-begeleiding van al ons bekendste ligte musiek treffers soos "Wil jy dans Carina", "Meer as Woorde", en "Vredendal tot Beestekraal"!

Pos Bestelling

 

Bladmusiek met lirieke, kitaar akkoorde en eenvoudige klavier-begeleiding.
©2007 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za