Gratis Goeters | Gratis Muurpapier | Gratis Lirieke
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Sunday, September 5, 2010
[4] Visitors Currently Online
Gratis Goeters
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


ONS HET 'N VERLOWING!
"Oom, dis nie al nie, " kondig Chris so 'n paar weke gelede aan in Francois se kantoor, nadat hulle

Lees Verder...


Pitkos


BOODSKAP
U wag op ons gebede soos ons op briewe wag ook U wil van geliefdes hoor tussen die lyne lees , die sinne t

Lees Verder...

 

Gratis Goeters

Hier is 'n paar "goeters" gratis!


Gratis Muurpapier

Regs-klik op die skakel vir u skermgrootte en kies "Save-target-as" om die Gratis Muurpapier (Wallpaper) af te laai.

1024x768 (323KB)

800x600 (204KB)

1024x768 (163KB)

800x600 (103KB)

1024x768 (167KB)

800x600 (114KB)




Gratis Lirieke

Hier is Gratis Lirieke van sommige van die liedjies op ons Musiek Albums




Gratis voorsmaak van ons Nuwe DVD.

HartSpore die DVD is hier!

Kyk uit vir ons eerste dvd HartSpore, aan die begin van Julie op die rakke.
Daar is alles op waarvan julle sal hou: van die ou-bekende treffers soos Wil jy dans Carina, Meer as Woorde, Vredendal tot Beestekraal, Pienk Sjampanje en Ek hou van Jou , tot splinternuwe liedjies soos Hoor my Hart en Dolfyne!
Tussenin is daar lekker gesels, stories, snaakse goed wat al met ons gebeur het, foto's en wonderlike ervarings van 21 jaar in die musiekbedryf. Hierdie is veel meer as net 'n "live show" ... hierdie is ons "life show"!!
En as bonus, ook nog 'n CD ingesluit met die nuwe musiek daarop.

HartSpore kan, soos al ons ander produkte, ook pos-bestel word.


 

Gratis Goeters | Gratis Muurpapier | Gratis Lirieke
©2007 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za