Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Tuesday, November 13, 2018
[4] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Deur 2018 op 'n drafstap
Dis 'n besige jaar, baie ekstra dinge tesame met die musiek. Ons het die groot voorreg gehad van 'n besoek aan die Okava

Lees Verder...


Pitkos


BLAPSE IN DIE KERK AFKONDIGINGS
BLAPSE IN DIE AFKONDIGINGS               &n

Lees Verder...


Terugvoering


Irene Reynecke, Nelspruit
Ek glo en vertrou dat dit sommer baie goed gaan daar by julle.Ek het 'n bestelling om te plaas asseblief. Ons luister al

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


January 17, 2008
SEUNTJIE BY DIE SEE

'n Jong dame ontspan die afgelope Desember vakansie heerlik op die strand toe 'n klein seuntjie met sy swembroek aan en handdoek oor die skouer, skielik langs haar staan.

"Tannie, glo Tannie in God?" wil hy weet. 

Heel verbaas or die vraag, antwoord sy: "Ja, maar hoekom wil jy weet?"

Dadelik vra hy haar: " Tannie, gaan Tannie elke Sondag kerk toe?"

Weer het sy ja geantwoord. Toe vra hy:

"En lees Tannie elke dag Bybel en bid Tannie elke dag?"

Sy het weer ja geantwoord, maar teen daardie tyd was sy al baie nuuskierig om te hoor waarom die klein seuntjie haar al die vrae vra.

Ten einde laaste gee hy 'n groot sug van verligting en vra:

"Tannie, sal Tannie asseblief vir my my roomysgeld hou, terwyl ek gaan swem?"

 




Archives

 

Pitkos
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za