Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Tuesday, November 13, 2018
[4] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Deur 2018 op 'n drafstap
Dis 'n besige jaar, baie ekstra dinge tesame met die musiek. Ons het die groot voorreg gehad van 'n besoek aan die Okava

Lees Verder...


Pitkos


BLAPSE IN DIE KERK AFKONDIGINGS
BLAPSE IN DIE AFKONDIGINGS               &n

Lees Verder...


Terugvoering


Irene Reynecke, Nelspruit
Ek glo en vertrou dat dit sommer baie goed gaan daar by julle.Ek het 'n bestelling om te plaas asseblief. Ons luister al

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


November 24, 2008
DIE JUFFROU EN DIE WALVIS
'n Juffrou verduidelik aan  haar klassie dat 'n walvis nie regtig 'n mens heel kan insluk nie.
Die vyfjarige Sandy is dadelik onthuts en sy verskil van Juffrou.
Effens gesteurd, antwoord Juffrou:
"Sandy, dit is regtig nie moontlik nie, 'n walvis se keel is te smal."
Maar Sandy hou vol. 
"En wat van Jona? Hy is dan deur 'n walvis ingesluk!"
Juffrou is effens geiiriteerd, en antwoord:
"Ek weet dit staan so in die Bybel, maar dit kan nie regtig gebeur nie" 
Sandy is ook nou bietjie vies.
"Juffrou as ek in die hemel kom, gaan ek Jona reguit vra."
Die Juffrou daag vir Sandy uit: 
"En as Jona dalk nie hemel toe is nie...?"
Sandy kap terug :
"Dan moet Juffrou hom maar vra"
  



Archives

 

Pitkos
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za