Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Tuesday, November 13, 2018
[4] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Deur 2018 op 'n drafstap
Dis 'n besige jaar, baie ekstra dinge tesame met die musiek. Ons het die groot voorreg gehad van 'n besoek aan die Okava

Lees Verder...


Pitkos


BLAPSE IN DIE KERK AFKONDIGINGS
BLAPSE IN DIE AFKONDIGINGS               &n

Lees Verder...


Terugvoering


Irene Reynecke, Nelspruit
Ek glo en vertrou dat dit sommer baie goed gaan daar by julle.Ek het 'n bestelling om te plaas asseblief. Ons luister al

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


November 30, 2015
Brandhout

Hierdie dag se glorie, hierdie somer – uur

Hierdie is my brandhout  vir my winter vuur

Hierdie stukkie vreugde, hierdie slukkie wyn

Hierdie is my brandhout vir latenstyd se pyn

 

Want eendag as ek oud is en iewers eenkant bly

Dan gaan ek op herhinnering se spoor

Dan bring die somer-brandhout die warmte weer na my

En leef ek daardie lekker tyd weer oor

 

Elke flenter liefde, elke volmaan aand

Elke warm glimlag, laat oudag-vure brand

Elke stukkie saamwees, elke sonnestraal

Word in my hart gestapel om later uit te haal

 

E Fourie, Skuitbaai 2014


November 20, 2015
U Tuin

U het my veilig in U tuin geplant en niks kan dit verander nie.

Ek mag dalk nog steeds onkruid voortbring,

maar ek is op heilige grond en ek lewe binne U genade en barmhartigheid

- Karen Moore -




Archives

 

Pitkos
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za