Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Friday, February 22, 2019
[5] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


BESTE WENSE!
Baie dankie aan al ons dierbare musiek-vriende, vir die gasvrye ontvangs,  vir julle liefde en ondersteuning - waar

Lees Verder...


Pitkos


God se naam
MY NAAM                   

Lees Verder...


Terugvoering


Irene Reynecke, Nelspruit
Ek glo en vertrou dat dit sommer baie goed gaan daar by julle.Ek het 'n bestelling om te plaas asseblief. Ons luister al

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


August 8, 2016
LENTE GEBED

LENTE GEBED

             Vader, lente is die kneusbare maand

              Die lente kan so gou verbruin

wanneer die hael en verwoesting kom

             

My God, ons is almal kneusbaar in September ..

              Ons verbruin in die haelstorm

van oorvol programme

              Ons vergaan in die vloedwaters

van ‘n riool kultuur

              En ons verwelk in die stofstorms

van rusie en twis

                   Vandag kom hierdie gekneusde mens na U

om te kom vra:

Here, doen die wonder -

Herstel die skade




Archives

 

Pitkos
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za