Die oggend is die poort tot die hele dag
en moet deur gebed bewaak word
Dit is die een punt van die spandraad
waaraan die handelinge van die dag gebind word
dit behoort stewig deur gebed vasgeknoop te word
"Hy wat die dag instrom sonder om te bid
is net so dwaas soos 'n soldaat wat
sonder sy wapenrusting na die slagveld gaan" - George Muller
Uit: Hy verkwik my siel, uitgegee deur Struik
|