Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Geestelike Musiek - Sien Posbestelvorm vir detail oor die versending.

Opbouende Geestelike Musiek

HEMELDANS

   

HEMELDANS DUBBELALBUM - R100 plus R99 posgeld per volledige bestelling via POSTNET.

Snitte op die CD'S :

CD 1 - ‘n Gesellige versameling van inspirerende ligtemusiek treffers
  1. Ek hoop jy dans
  2. Hou van jou
  3. Dolfyne
  4. Duitse keurspel 1
  5. Song vir Cindy
  6. Golden Oldies medley (Que Sera; Green grow the lilacs;
    Catch a falling star; The French song; Green-green
    )
  7. Drome van gister
  8. Bly by my
  9. O Sole mio
  10. Kon ek my lewe weer oor hê
  11. Hoor my hart
  12. Duitse keurspel 2
  13. Saam met jou
  14. Droom elke droom
  15. Wil jy dans Carina


CD 2 –  ‘n Gevoelvolle versameling van inspirerende luister- en saamsingmusiek

  1. Prys die Lam
  2. Almal wat die Here liefhet
  3. Lovely medley (Lovely Name; He’s got the whole world;
    Put your hand; All over the world; How great Thou art
    )
  4. Ek roem U Naam
  5. Kosbaar
  6. Dink aan jou Skepper
  7. To know Jesus
  8. Hande
  9. Hierdie Jesus
  10. Lappiesliefde
  11. Die Hemel het ‘n nommer
  12. Amazing grace
  13. Oorwinningslied
  14. God be with you
  15. Always and forever


BONUS!!! Al die lirieke van HEMELDANS album kan afgelaai word – kyk by “LIRIEKE”

Pos Bestelling
Bestel aanlyn deur PayFast

 

Lirieke beskikbaar hier


 

Geestelike Musiek - Laat die FEES begin! Musiek CD
LAAT DIE FEES BEGIN! MUSIEK CD - R100 plus R99 posgeld per volledige bestelling via POSTNET.

Snitte op die CD:

  1. Laat die FEES begin!
  2. Kom loof die Heer medley (Kom loof die Heer; Ek wil die Here loof; U is waardig om die Boek te neem; Hy is die Koning van die Konings; Bring my die ou-ou tyding)
  3. Heer ek het U lief
  4. Ek stuur jou nou
  5. My blydskap en kroon
  6. Keur van Gesange (Prys die Heer met blye galme; Besing die lof van Jesus saam; O goedheid God's; Op berge en in dale; Heilig heilig heilig)
  7. Speel U lied deur my
  8. Gees van die waarheid
  9. Skyn oor my
  10. I stand amazed
  11. Kneeling with kings
  12. Stille Nag
  13. Heilige Nag (Oh holy night)
Pos Bestelling
Bestel aanlyn deur PayFast

 

Geestelike Musiek - Grootste Gospel Treffers
GROOTSTE GOSPEL TREFFERS MUSIEK CD (Dubbel Album) - R100 plus R99 posgeld per volledige bestelling via POSTNET.

Snitte:

CD 1 - STROME VAN SEëN

Ek het van dag vir jou gebid
Halleluja Keurspel
Al die kindes van die wêreld
Psalm 23
Son maan en sterre
Lei U ons Lig
Wonderlik voorwaar
Daarom
Magaliesburgse aandlied
Were you there
Kumbaja
In die stad van Koning Dawid
Die Heiland is gebore
Bethlehem ster

CD2 – VOETSPORE

Bring lof aan die Vader
Kom na die waters
Lof Keurspel
Juig voor die Heer
Gebed vir ‘n Tiener
Daar is ‘n Lig
Modimo wa re rata
Die sin van my bestaan
Dan sien jy Hom
The mind of a child
Jerusalem
Kom kyk na Jesus
Kersfeesklokke


 

SomerKersfees

SOMERKERSFEES MUSIEK CD - R100 plus R99 posgeld via POSTNET.

Op versoek:  ‘n opname van ons Kers-aanbieding, met al die voorlesings wat ons tussendeur doen, en al die musiek.
Spesiaal vir ouer mense wat nie meer kan kerk toe kom nie, of mense wat oorsee woon en nie meer ‘n Afrikaanse Kers-sangdiens kan bywoon nie.

SOMERKERSFEES bevat bekende Afrikaanse Kersliedere, onder andere Stille Nag, Somerkersfees, Jerusalem, Kom alle getroues, Betlehem ster,  Al was ek nie daar nie, en Die Hemel het ‘n Nommer.
Heerlik vir saamsing of luister terwyl jy op pad is.
Pos Bestelling
Bestel aanlyn deur PayFast