Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Lekker Saam-Sing Kinderliedjies

SPESIALE AANBOD!
Posbestel enige 4 kinder albums vir R300, posgeld ingesluit!

 

Sing en Speel DVD/CD

SING EN SPEEL! - DVD/CD - R100 plus R99 posgeld per volle bestelling, via POSTNET

 Bestaan uit 'n DVD asook 'n CD!

Snitte op die DVD :

Wielie Walie medley
Die apie sit en droom; Wielie Walie; Daar’s ‘n apie op ‘n stokkie; Saai die waatlemoen
Pienk Olifant
Reënboogkleure
Lekkergoed liedjie
Gym Liedjie
Hasie
Die Muis
Plaasdiere liedjie
Paddatjie
Paddatjie; Ure dae maande lank; Ou paddatjie kom aangespring; ‘n Padda is ‘n ding wat spring

Dit is die dag
Laat ons sing
Jesus is my lewe
Langoor Donkie
Loflied uit Afrika

 

SING EN SPEEL! CD :

Dis mos musiek
Oupa se storie en liedjie
Daar’s ‘n wysie
Die Mossiespan storie en liedjie
Morsjors se storie en liedjie
Aarde liedjie
Graad-eenParra-been storie en liedjie
Dankie liewe Juffrou

Pos Bestelling
Bestel aanlyn deur PayFast

 

Saam Sing Liedjies

SAAM SING LIEDJIES - CD - R50 plus R99 posgeld per volledige bestelling via POSTNET

 Tradisionele sowel as nuwe liedjies, ritmies verwerk vir lekker saamsing en beweeg!

Snitte op die CD :

Dansliedjie
Wielie Walie Medley
Gym Liedjie
Spokie Karnaval
Die Lekkergoedliedjie
Die Muis
The Rockstar Twinkle Song
Reënboogkleure
Mangwane Mpulele
Plaasdiere Liedjie
Pienk Olifant
Hasie
Sannie se Lammetjie
Wippie en Snippie
Kiepie Kiepie
My Hartjie My Liefie
Paddatjie
Die Koeitjie
Die Seilboot
Die Koekoek Klokkie

Pos Bestelling
Bestel aanlyn deur PayFast

 

My Beste Jesus Liedjies 2

  

MY BESTE JESUS LIEDJIES 2 - KINDER MUSIEK CD - R50 plus R99 posgeld per volledige bestelling via POSTNET 

Met die gewildheid van JESUSLIEDJIES 1, is 'n opvolg-album uitgereik. Jesus Liedjies 2 leer kleintjies die basiese Bybelwaarhede op 'n aansteeklike ritme en maklike saamsing-wysie.

Snitte:

Laat ons sing!
Jesus is my lewe
Dit is die dag
Loflied uit Afrika
Langoor Donkie
Speel
Ek en my familie
Die liefde van Jesus medley
Spore
Doen dit
Met my God
Is jy vrolik en gelukkig sing dan saam
Hy lief my meer
Ek hou van Jesus
Reënboogliedjie
Spikkeltjie
Wees lief en dierbaar
Ek wil sing tot die eer van die Here
Kersfeestyd
Pos Bestelling
Bestel aanlyn deur PayFast

 

My Beste Jesus Liedjies

MY BESTE JESUS LIEDJIES - KINDER MUSIEK CD - R50 plus R99 posgeld per volledige bestelling via POSTNET.  * GOUE STATUS!

Jesus Liedjies leer kinders die basiese Bybel waarhede met 'n aansteeklike ritme, en maklik-singbare wysie.

Snitte:

As…
Net soos jy is
Ek het hande ek het voete
Liggie
Saai
Ek is bly ek ken vir Jesus
Klop
Klokkespel
Laat ons skyn Medley

  • Laat ons skyn vir Jesus
  • Fillipense 4:4
  • Here Jesus ek is klein
  • As Hy weer kom

Hier in my hart
Kom ons sing vir Jesus
Tot die eer van God
Heerlik klink op die berge
Die Saaier
Naby my
Ek is lief vir Jesus
Om te bid
Seun van God
Son maan en sterre
Kersfeesliedjie
Persentjies
Dankgebedjie

Pos Bestelling
Bestel aanlyn deur PayFast

Bladmusiek ook BeskikbaarBladmusiek ook beskikbaar!

 

My Beste Jesus Liedjies

   

DIE LEKKERLIEDJIE KONSERT DVD - KINDER MUSIEK DVD & CD - R100 plus posgeld

 Bestaan uit 'n DVD asook Olke Bolke CD!

Op die DVD is die volgende liedjies voor 'n lewendige (baie lewendige!) gehoor opgeneem.

Snitte op die DVD :

Olke Bolke
Bobbejaantjie Keurspel
Pannekoek
Dis Sjokolade
Morsjors
Speelgoedland
Diebare Ouma
Feetjies In Die Reen
Drie Hoera's Vir Die Mossiespan
Hondemaatjie
Daar's 'n Wysie
Kersfeesliedjie
Ek Is Bly Ek Ken Vir Jesus
As
Ek Het Hande Ek Het Voete

Pos Bestelling
Bestel aanlyn deur PayFast

Bladmusiek ook BeskikbaarBladmusiek ook beskikbaar!

 

Heel Lekkerste 33 Kinderliedjies
HEEL LEKKERSTE 33 KINDERLIEDJIES - R50 plus R99 posgeld per volledige bestelling via POSTNET.

Snitte:

Pannekoek
Diebare Ouma
As Oupa so sê
Morsjors
Drie Hoera’s vir die Mossiespan
Speelgoedland
Gesonde Kos
Tien Papajas
Onder in die see
Vorms
Graad-een Parrabeen
Meneer Verkleurman
Toktokkie
Houtkapper
Dis mos musiek
Wekker
Lekkerliedjieland
Vlieërs
Dankie liewe Juffrou
Somer in Afrika
Herfsliedjie
Winterkind
Want dis lente
Elke dag ‘n glimlag
Jan Tuisbly
Skilpad
Nonsensliedjie
Manie Musieknoot
Net soos Ma
Sambrlel
Wouter Kabouter
Bosduifie
Liedjie van die wind


 

Olke Bolke Kinder Musiek CD
OLKE BOLKE KINDER MUSIEK CD - R50 plus R99 posgeld per volledige bestelling via POSTNET.

Snitte:

Olke Bolke
Dis Sjokolade
Bobbejaantjie Keurspel
Tekkies
Haasbek
Ruimtekapperjolle
Hondemaatjie
Aardeliedjie
Lekker om te lees
Voëltjie liedjie
Daar’s ‘n wysie
Die Saaier
Kersfeesliedjie
Persentjie
Ou Kersvader