top of page

Musiek albums

Ons bied 'n verskeidenheid van ligte musiek, geestelike musiek asook kinderliedjies.

Sien bestelvorm hieronder, wat jy kan gebruik om jou posbestelling te maak.

Geheue stokkie met 'n versameling van gewildste ligte- sowel as inspirerende geestelike musiek -
Francois&Elizabeth
R200 posgeld ingesluit
DIE MUSIEK VAN F+E STOKKIE COVER (002).jpg
Al die voorlesings sowel as al die en kersliedere soos in ons "SomerKersfees" kers sangdiens - Francois&Elizabeth 
R100 plus posgeld
SOMERKERSFEES CD OMSLAG.jpg
101 Kinderliedjies op 'n geheue stokkie - al die bestes van 5 vorige cd's in een! Bladmusiek boekies van die kinserliedjies is ook beskikbaar
Elizabeth Fourie
R150 plus posgeld
101 LEKKER KINDERLIEDJIES.JPG
HARTSPORE dvd en cd
Liedjies soos Carina, Vredendal tot Beestekraal en God be with you.
Opgeneem in konsert vorm met lekker vertellings tussendeur - Francois en Elizabeth 
R100 plus posgeld
hartspore cover.JPG
SING en SPEEL kinderliedjie DVD
Lekker saamsing aktiwiteits-liedjies, ideaal vir klasgebruik en kinders tot sowat 10 jaar oud.
Elizabeth Fourie
R100 plus posgeld
DVD Sleeve_Sing en Speel-1.jpg
MY BESTE JESUSLIEDJIES cd 1 en 2
Geestelike liedjies vir kleiner kinders om die basiese Bybel-waarhede sing-sing op 'n lekker ritme te leerken. Daar is twee verskillende cd's, en die bladmusiek is ook beskikbaar.
Elizabeth Fourie
R50 per album, plus posgeld 
JESUS LIEDJIES OMSLAG_edited.jpg
bottom of page