top of page
Search

KAMP EN SING IN DIE OOS KAAP

  • elizabethfourie
  • Apr 11, 2025
  • 1 min read

Vir die volgende ses weke, vat ons die pad met karavaan en al na plekke toe soos Aliwal Noord, Rhodes, Gonubie, Port Alfred, Port Elizabeth, Despatch, Humansdorp en GraaffReinet. Ons sien uit om julle te sien by 'n verskeidenheid van optredes! Lekker om hierdie twee groot liefdes van ons - kamp en sing - te kan kombineer!!

Sien datums hieronder by OPTREDES 2025.




 
 
 

Comments


bottom of page